top of page

Wie is ...

LekkeLees.com?

LekkeLees.com word besit deur bekende kinderboekskrywer, Jana Snyman.

WhatsApp Image 2022-07-10 at 2.11.00 PM.jpeg
WhatsApp Image 2022-10-28 at 15.14.20.jpeg

LekkeLees.com het die lig gesien nadat Jana en haar man, Stephan, besluit het dat kinders verdien om te kan lees en ontsnap van hul realiteit. Hierdie dinamiese span het al meer as 20 boekies gepubliseer en werk saam met die CHOC childhood cancer foundation South Africa om ‘n organisasie wat hul naby aan die hart lê te ondersteun.

WhatsApp Image 2022-10-28 at 15.14.20.jpeg

Deur hierdie boekies te verkoop kan LekkeLees.com ‘n verskil in kinders en hul families se lewe maak wat sukkel met die stryd teen kanker.

 

Jana, Stephan en hul hond, Buddy, bly in Pretoria en poog om die toekoms van LekkeLees.com ‘n spasie te maak waar kinders kan groei, leer en lees in Afrikaans!

bottom of page